Siphiwe Nyanda

Siphiwe Nyanda
Siphiwe Nyanda

Minister van Kommunikasie
Ampstermyn
2009 – 2010
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Ivy Matsepe-Casaburri
Opgevolg deur Faith Muthambi

Persoonlike besonderhede
Gebore 22 Mei 1950 (1950-05-22)
Soweto, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Diens/Tak Hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag
Jare in diens 1998 to 2005
Rang Generaal
Eenheid Umkhonto we Sizwe
Oorloë/Veldslae Koue oorlog

Generaal Siphiwe Nyanda SSA, SBS, CLS, DMG, MMS, MMM (gebore 1950)[1] is 'n voormalige Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder en politikus. Hy was van 1998 tot 2005 hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, Minister van Kommunikasie van 2009 tot 2010 en in Mei 2018 as 'n bestuurslid van Denel.

  1. "Gen Siphiwe Nyandapublisher=Sabinet Online". Sabinet Law. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2018. Besoek op 16 Augustus 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search